Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Sportnuus: Oregan Hoskins prys die Bokke PDF Druk E-pos
Maandag, 14 Julie 2008
S.A Rugby se President, Oregan Hoskins, sê Saterdag se oorwinning oor die All Blacks in Dunedin voel amper beter as die Wereldbekeroorwinning. S.A Rugby se President, Oregan Hoskins, sê Saterdag se oorwinning oor die All Blacks in Dunedin voel amper beter as die Wereldbekeroorwinning. Die Bokke het 'n naelskraapse oorwinning van 30 - 28 in die Drie Nasies wedstryd behaal. Dit was die eerste wen vir die Springbokspan in agt toetswedstryde in Dunedin. Hoskins sê die oorwinning is geweldig emosioneel weens die geskiedenis en die statistieke. Daar word berig dat die trane na afloop van die wedstryd vrylik in die Bokke se aantrekkamer gevloei het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET