| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: TIM DANIEL : Digging My Wheels In |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Peter De Villiers juig oor sege |
|
|
|
| Sondag, 13 Julie 2008 | |
| Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, sê die Springbokke se historiese oorwinning van 30-28 oor die All Blacks in die Huis van Pyn hou nie verband met sy getuigskrif as afrigter nie. De Villiers sê hy glo in homself, die spelers en God. Hy het bygevoeg dat die span hard gewerk het omdat hulle geweet het hulle spelpeil as wêreldkampioene benodig aandag. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|










