Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Lekker kookwater rugby word in Dunedin verwag PDF Druk E-pos
Vrydag, 11 Julie 2008
Met spanning wat hoog loop tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika oor opmerkings teen afrigter Peter de Villiers, kan die bokke môre ‘n moeilike stryd in die Pynhuis in Dunedin te wagte wees.  Dit sou nie maklik vir die Suid-Afrikaners gewees het nadat hulle verlede naweek in Wellington verloor het nie, maar sedert die voorval met de Villiers, wat deur sommige All Blacks en kommentators as ‘n marionet beskou word, het die tweede Drienasies-Toets skielik ‘n reuse uitdaging geword.  Die weer gaan ook nie veel help nie aangesien sneeu en reën vir môre voorspel word.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET