Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Zimbabwe kap G8 -leiers PDF Druk E-pos
Woensdag, 09 Julie 2008
Zimbabwe sê die G8 leiers se weiering om wettigheid van pres. Robert Mugabe se  presidentskap te erken en die dreigemente van finansiele maatreels teen sy regime is rasssisties en ‘n belediging vir Afrikaleiers. Die Zimbabwiese adjunk-minister van inligting, Bright Matonga,  sê die G8 leiers wil die Afrika Unie  en pres. Thabo Mbeki se bemiddelingspogings ondermyn omdat hulle rasssisties is en meen dat net witmense beter kan dink.Die agt welvarendste lande ter wêreld het gister eenparig besluit om geteikende sanksies teen pres. Robert Mugabe en lede van sy regering en party in te stel nadat Mugabe homself tot president na ‘n eenman verkiesing verklaar het.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET