Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Suid Afrikaanse ekonomie nog nie in resessie PDF Druk E-pos
Woensdag, 09 Julie 2008
Moody’s voorsien nie dat die Suid-Afrikaanse ekonomie gou in ’n resessie gedompel sal word nie. Die wêreldwye kredietgradeerder verwag dat die ekonomie vanjaar teen drie komma twee en volgende jaar teen drie persent sal groei.Moody’s verwag ook dat plaaslike verbruikersprysinflasie in Suid-Afrika vanjaar gemiddeld 10 persent en volgende jaar gemiddeld agt komma twee persent sal wees. Die gerespekteerde kredietgradeerder bly positief oor die land se vermoë om sy binne-en buitelandse skuld terug te betaal.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET