Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nog stormweer vir die Kaap PDF Druk E-pos
Maandag, 07 Julie 2008
Met nog swaar reën vir die Kaapse Vlakte in die vooruitsig sal duisende mense weer hulle toevlug tot gemeenskapsale neem.  Honderde plakkershutte is onder water en duisende mense is sonder droë klere of beddegoed.  Kaapstad se rampbestuur sê hulle voorsien soveel kos en skuiling as moontlik.  NuusFlits verneem van verskeie inwoners in die oorstroomde gebiede dat hulle beoog om aanstaande jaar se verkiesing te boikot weens die regering se onvermoë om hulle van behoorlike behuising te voorsien.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET