|
G8 leiers begin praat in Japan |
|
|
|
|
Maandag, 07 Julie 2008 |
|
Leiers van die Groep van Agt nywerheidslande het met hulle driedaagse beraad in Toyako in Japan begin en die skerp stygende voedsel- en oliepryse, asook klimaatsveranderinge, sal na verwagting die besprekings oorheers.
Die eerste sessie word afgestaan aan planne om bystand aan arm lande in Afrika te versnel.Dié sessie sal afgesien van die leiers van Brittanje, Kanada, Frankryk, Duitsland, Japan, Italië, Rusland en Amerika, oor deur die leiers van agt Afrikalande, insluitend president Thabo Mbeki, bygewoon word. |