Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Brad Thorn vandag voor tugkomitee oor gevaarlike duikslag op John Smit PDF Druk E-pos
Sondag, 06 Julie 2008
Die All Blacks-slot, Brad Thorn, is uitgewys vir ‘n beweerde gevaarlike duikslag in gister se Drienasies-toets tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika in Wellington.

Hy sal vandag voor ‘n tugkomitee van Sanzar verskyn vir ‘n vermeende boorvat op die Springbokkaptein, John Smit.Die Australiese skeidsregter, Stuart Dickinson, het nie teen Thorn opgetree nie.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET