|
Saterdag, 05 Julie 2008 |
|
Die Springbokke se wenfees na die die wêreldbeker in 2007 is verbreek toe Nieu-Seeland hulle in Wellington met 19- 8 geklop het.
Nieu-Seeland het met rustyd 9-8 voorgeloop teen Suid-Afrika in vanjaar se eerste Drienasiestoets in Wellington. Suid-Afrika wou bitter graag ‘n wendroogte van tien jaar in Nieu-Seeland breek, terwyl die All Blacks wil vergoed vir hulle mislukking in verlede jaar se Wêreldbekertoernooi. Yskoue, sopnat toestande maak hanteerwerk baie moeilik vir albei spanne |