Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Bokke kom tweede PDF Druk E-pos
Saterdag, 05 Julie 2008
Die Springbokke se wenfees na die die wêreldbeker in 2007 is verbreek toe Nieu-Seeland hulle in Wellington met 19- 8 geklop het.

Nieu-Seeland het met rustyd 9-8 voorgeloop teen Suid-Afrika in vanjaar se eerste Drienasiestoets in Wellington. Suid-Afrika wou bitter graag ‘n wendroogte van tien jaar in Nieu-Seeland breek, terwyl die All Blacks wil vergoed vir hulle mislukking in verlede jaar se Wêreldbekertoernooi. Yskoue, sopnat toestande maak hanteerwerk baie moeilik vir albei spanne

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET