Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mugabe advertensie kry wind van voor PDF Druk E-pos
Saterdag, 05 Julie 2008
Die gesagsliggaam vir reklamestandaarde het gelas dat ‘n TV advertensie, waarin pres. Robert Mugabe as ‘n gorilla met ‘n pienk bril in ‘n hok uitgebeeld word,  onmiddellik onttrek word. ‘n Woordvoerder van ASA, Lillian Mlambo, sê die mense wat die klagtes ingedien het, het onder meer aangevoer dat die  advertensie van Peachmobile beledigend is en xenofobie kan aanwakker.  Peachmobile het in sy verweer aangevoer hy het die reg om die spot met die Zimbabwiese leier te dryf omdat hy ’n tiran is.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET