Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Nog Afrikalande teen Mugabe se eenman-verkiesng PDF Druk E-pos
Saterdag, 05 Julie 2008
Nigerië het die tweede Afrika-land geword wat hom teen die eenman presidensiële uitklopverkiesing in Zimbabwe uitgespreek het. Die land het die intimidasie van opposisie MDC ondersteuners in die aanloop tot die verkiesing veroordeel en gesê die uitslag van die verkiesing kan nie die basis vir onderhandelings vorm nie. Botswana het vroeër gesê hy sal nie die uitslag van die verkiesing aanvaar nie en ‘n beroep op ander lidstate van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap gedoen om sy voorbeeld te volg.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET