Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mugabe wil nie sommer kopgee PDF Druk E-pos
Vrydag, 04 Julie 2008
President Robert Mugabe sê hy is slegs bereid om onderhandelings met die opposisie Beweging vir Demokratiese Verandering- die MDC- te voer om Zimbabwe se politieke krisis te beëindig as hy as die land se president aanvaar word.

Mugabe, wat homself na die omstrede eenman verkiesing weer tot president verklaar het, het die opmerking gemaak  toe hy van ‘n Afrika Unie beraad in Egipte in Zimbabwe aangekom  het.Die MDC-leier Morgan Tsvangirai het reeds laat blyk dat hy slegs te vinde vir onderhandelings sal wees as die Mugabe regime die MDC se oorwinning in die algemene- en presidentsverkiesing erken.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET