Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Rugbynuus: Springbokspan bekend vir Saterdag PDF Druk E-pos
Donderdag, 03 Julie 2008
Springbok-afrigter Peter de Villiers het verras toe hy Joe van Niekerk as agtsteman gekies het vir Saterdag se eerste Drienasies-toets van die seisoen teen Nieu-Seeland in Wellington.

Springbok-afrigter Peter de Villiers het verras toe hy Joe van Niekerk as agtsteman gekies het vir Saterdag se eerste Drienasies-toets van die seisoen teen Nieu-Seeland in Wellington. Hy is gekies bo Pierre Spies en Ryan Kankowski wat nie eens as
plaasvervangers ingesluit is nie. Die span is Conrad Jantjes, Odwa Ndungane, Adrian Jacobs, Jean de Villiers, Bryan Habana, Butch James, Ricky Januarie, Van Niekerk, Juan Smith, Schalk Burger, Victor Matfield, Bakkies Botha, CJ van der Linde, John Smit (kaptein) en Gürthro Steenkamp.  Die plaasvervangers is Bismark du Plessis, Brian Mujati, Andries Bekker, Luke Watson, Bolla Conradie, Frans Steyn en Percy Montgomery.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET