| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: MYNIE GROVé : All Ways |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Zimbabwe dalk uit internasionale krieketliggaam |
|
|
|
| Woensdag, 02 Julie 2008 | |
| Die Internasionale Krieketraad gaan waarskynlik eers môre stem of Zimbabwe uitgeskop moet word. Die raad se tweedaagse vergadering het vandag in Doebai begin, maar die omstrede stemming gaan dalk nie vandag plaasvind nie. Die Suid-Afrikaanse Krieketraad en die raad vir Engeland en Wallis het reeds bande met die land opgeskort, maar Indië, Pakistan en Sri Lanka gaan Zimbabwe waarskynlik steun. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|










