Meningsopname

Het voedselpryse baie gestyg die afgelope ses maande?
 
Doen ons regering genoeg vir sport?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.

Kosmos 94.1 bied weer een van die mees onvergeetlike geleenthede vir vakansie aan. Dit is 'n vaart van drie dae op die Rapsody van 4 tot 8 Desember 2008.

Ons vlieg met Air Namibia na Kaapstad, slaap oor in die City Lodge op die waterfront, proe wyn by Groot Constantia en gaan aanboord vir die vaart van die jaar.

Dit kos N$ 8850.00 alles behalwe drankies ingesluit.

Skakel vir Jacques by 061-255985 as jy wil saamgaan.

Lewis Hamilton groot pierewaaier PDF Druk E-pos
Woensdag, 02 Julie 2008
Die Britse renjaer Lewis Hamilton word deur sport-geesdriftiges beskou as die voorste pierewaaier in Formule Een.

Kykers van Nuts TV Sports News is gevra om gewese en huidige jaers te gradeer in ‘n verskeidenheid afdelings, waaronder welslae met vroue, hulle uitspattige lewensstyl en hulle sin vir styl. Die 23-jarige Hamilton het eerste geëindig in al drie afdelings, grootliks danksy voortdurende bespiegelings oor ‘n verhouding met Nicole Scherzinger van die popgroep Pussycat Dolls. Die jong Brit is in die verlede ook verbind met Naomi Campbell, Danni Minogue en Vivian Burkhardt, ‘n voormalige naaswenner in die Mej Wêreld-kompetisie. 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET