|
Rugbynuus: John Smit terug vir Sharks |
|
|
|
|
Woensdag, 02 Julie 2008 |
|
Springbokkaptein, John Smit, het ’n kontrak met die Haaie onderteken om vir die 2008/2009-seisoen vir hulle te speel.
Springbokkaptein, John Smit, het ’n kontrak met die Haaie onderteken om vir die 2008/2009-seisoen vir hulle te speel. Hy het die afgelope ses maande vir die Franse klub, Clermont Auvergne, gespeel. Volgens die Haaie se afrigter, John Plumtree, sal Smit ná vanjaar se Drienasies-reeks beskikbaar wees om in die Curriebeker-kompetisie vir die Haaie te speel. |