Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Bobo is weer pure bok PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Junie 2008
Gcobani Bobo maak ‘n terugkeer na die Springbok-span na byna vier jaar in die toets-wildernis. Hy is opgeneem in Peter de Villiers se span vir oormôre se toets teen Italië op Nuweland in Kaapstad

Odwa Ndungane speel in sy nooiens-toets, wat beteken dat hy en sy tweeling-broer, Akona, die 32ste
paar broers word om vir Suid-Afrika te speel. Francois Steyn kry kans op losskakel, Ryan Kankowski speel agsteman in Pierre Spies se plek en Bismarck du Plessis is haker in kaptein John Smit se plek.

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET