Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Tiger Woods uit vir 2008 seisoen PDF Druk E-pos
Donderdag, 19 Junie 2008
Tiger Woods sal 'n operasie aan sy linkerknie ondergaan wat hom buite aksie sal laat vir die res van die 2008-seisoen. Tiger Woods sal 'n operasie aan sy linkerknie ondergaan wat hom buite aksie sal laat vir die res van die 2008-seisoen.  Woods, wat vanjaar 32-jaar oud word, het baie pyn verduur voordat hy Maandag sy 14de groot titel tydens die Amerikaanse Ope ingepalm het en korte mette gemaak het van 'n 19-putjie uitspeelstryd teen sy landgenoot, Rocco Mediate.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET