Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Russe kraai weer koning in die Comrades PDF Druk E-pos
Sondag, 15 Junie 2008
Die verdedigende kampioen Leonid Shvetsov van Rusland het vanjaar se Comrades ultra-marathon van 87 kilometer  tussen Durban en Pietermaritzburg in ‘n rekordtyd van vyf ure 24 minute en 53 sekondes gewen. Die 39-jarige Shvetsov het sy landgenoot  Wladimir Kotov se Comrades rekord van vyf ure, 25 minute en 33 sekondes in 2000 verbeter. Tweede was die Rus Jaroslav Janicki gevolg deur Steven Muschingi van Zimbabwe.  Die vroue afdeling is deur Elena Nurgalieva van Rusland gewen.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET