Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 10 gaste en 12 gebruikers op die webwerf
  • Bontes
  • Moeksie
  • pokkel
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • ARB
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • Boykie

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

De Villiers nie bekommerd nie PDF Druk E-pos
Sondag, 15 Junie 2008
Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, is glad nie bekommerd oor sy span se wankelmoedige vertoning in hulle oorwinning van 37-21 oor Wallis in die tweede Toets op Loftus Versfeld nie. De Villiers het belowe die Springbokke sal hulle foute regmaak wanneer hulle volgende Saterdag kragte met Italië meet in die enkele Toets op Nuweland in Kaapstad.  Hy het die Springbokke se spel geredelik aanvaar omdat Wallis met soveel krag en vasberadenheid
gespeel het en die hele wedstryd binne bereik van ‘n oorwinning was.
 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET