Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Comrades reeds aan die gang PDF Druk E-pos
Sondag, 15 Junie 2008
Sowat elfduisend-500 deelnemers aan vanjaar se Comrades wedloop het
vanoggend vroeg die 87 kilometer van Durban na Pietermaritzburg  aangedurf.

Die 38-jarige Rus Leonid Shvetsov, wat verlede jaar se wedloop in ’n nuwe rekordtyd van 5 uur 20 minute en 41 sekondes gewen het, is die gunsteling om vanjaar se afdeling vir mans te wen.  In die wedloop vir vroue is die Russiese tweeling Elena en Olyesa Nurgalieva die gunstelinge om die moordende wedloop te wen.Olyesa was verlede jaar se wenner in die vroue-afdeling.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET