Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mugabe dreig met oorlog as hy die verkiesing verloor PDF Druk E-pos
Sondag, 15 Junie 2008
’n Veglustige president Robert Mugabe het aan sy ondersteuners gesê dat hy nie sal toelaat dat die MDC-leier, Morgan Tsvangirai, president van Zimbabwe word as hy die presidensiële uitklopverkiesing op 27 Junie sou wen nie.

Hy het gedreig dat hy en sy ondersteuners die wapen sal opneem teen die MDC wat hy as ‘n spul verraaiers uitgekryt het. MDC ondersteuners word daagliks op gewelddadige wyse deur pro Mugabe polisie en soldate geïntimideer om nie vir Tsvangirai te stem nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET