| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: BEYONCE : If I Were A Boy |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Vliegongeluk by Swakopmund |
|
|
|
| Saterdag, 14 Junie 2008 | |
|
Volgens berigte uit Swakopmund is drie mense beseer toe 'n ligte vliegtuig naby die kusdorp in 'n ongeluk betrokke was.
Onbevestigde berigte lui dat 'n Cessna 210 in die ongeluk betrokke was. Die oorsaak van die ongeluk is nie in hierdie stadium bekend nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











