| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: LEO SAYER : More Than I Can Say |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Vliegongeluk by Swakopmund |
|
|
|
| Saterdag, 14 Junie 2008 | |
|
Volgens berigte uit Swakopmund is drie mense beseer toe 'n ligte vliegtuig naby die kusdorp in 'n ongeluk betrokke was.
Onbevestigde berigte lui dat 'n Cessna 210 in die ongeluk betrokke was. Die oorsaak van die ongeluk is nie in hierdie stadium bekend nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















