| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JENNIFER HUDSON : Spotlight |
Kosmos 94.1 bootvaart van Kaapstad na Mosselbaai.
|
| Springbokke wen tweede toets teen Wallis |
|
|
|
| Saterdag, 14 Junie 2008 | |
|
Die Springbokke het Wallis in die tweede toets op Loftus Versfeld in Pretoria met 37-21 gewen.
Die tuisspan het dit nie so maklik soos verlede Saterdag gehad nie, en van die ervare manne in groen en goud moes in die laaste minute van die wedstryd op die veld gebring word om die spreekwoordelike wa deur die drif te trek. Volgende naweek is dit die Springbokke teen Italië. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|















