Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Duisende kinders staar probleme in die gesig in Zimbabwe PDF Druk E-pos
Vrydag, 13 Junie 2008
Zimbabwe se verbod op internasionale bystandsorganisasies het honderdduisende kinders in die land sonder gesondheidssorg en voedsel gelaat. President Robert Mugabe se regering het verlede week alle bystandsgroepe en nie-regeringsorganisasies aangese om hul bystandswerksaamhede te staak.  Die effek van die opdrag is, volgens die
Verenigde Nasies se Kinderfonds, om sowat 500,000 kinders sonder gesondheidssorg, voedsel, MIV/Vigs bystand en opvoedingsgeleenthede te laat.  Baie van die kinders wat geraak word, is boonop wesies.  Volgens die VN Kindervonds se streeksdirekteur vir Oos en Suidelike Afrika, Per Engebak, sal baie nie die winter oorleef sonder nodige bystand nie.  Sommige van die kinders in die land het ook slagoffers van politieke geweld geword sedert die verkiesings van 29 Maart.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET