| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: AMY GRANT : Baby Baby |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Van Jaarsveld neem oor by Duffy |
|
|
|
| Maandag, 09 Junie 2008 | |
|
Namibië Brouerye het bekendgemaak dat Desmond Van Jaarsveld aangestel is as nuwe Besturende Direkteur in die plek van Ciaran Duffy wat asgevolg van gesondheidsredes bedank het.
Van Jaarsveld sal die nuwe pos van 1 Augustus vanjaar af opneem. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











