| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: ARNO CARSTENS : Feel It |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Bloem het toetskoors |
|
|
|
| Saterdag, 07 Junie 2008 | |
| Toetskoors het Bloemfontein beetgepak waar meer as net Springbok-trots op die spel is in vanmiddag se eerste van twee toetse teen Wallis. Die nuwe nasionale afrigter, Peter de Villiers, is vasbeslote dat sy span die Sesnasies-kampioen gaan klop. Net soos hy het die nuwelinge wat hy ingesluit het, ook iets om te bewys, terwyl Wallis alles in die stryd gaan werp om die Wêreldkampioen te verslaan. Die weerstoestande is perfek vir die wedstryd, wat pas afgeskop het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











