Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Phohamba terug in Windhoek PDF Druk E-pos
Vrydag, 06 Junie 2008
President Hifikepunye Phohamba het op die Hosea Kutako Internasionale lughawe buite die hoofstad aangekom na n besoek aan die Verre Ooste en die Voedselspitsberaad in Rome.

Volgens hom is die hoë voedsel en brandstofpryse n groot bron van kommer by al die leiers wat die voedselspitsberaad in Rome bygewoon het.Hy het verder gesê dat voedsel en brandstof twee belangrike boustene vir ontwikkeling is, wat nie daarsonder kan plaasvind nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET