| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JULIAN LENNON : Too Late For Goodbyes |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Phohamba terug in Windhoek |
|
|
|
| Vrydag, 06 Junie 2008 | |
|
President Hifikepunye Phohamba het op die Hosea Kutako Internasionale lughawe buite die hoofstad aangekom na n besoek aan die Verre Ooste en die Voedselspitsberaad in Rome.
Volgens hom is die hoë voedsel en brandstofpryse n groot bron van kommer by al die leiers wat die voedselspitsberaad in Rome bygewoon het.Hy het verder gesê dat voedsel en brandstof twee belangrike boustene vir ontwikkeling is, wat nie daarsonder kan plaasvind nie. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











