|
Crusaders is die 2008 Super 14 kampioene |
|
|
|
|
Saterdag, 31 Mei 2008 |
Die Crusaders het die Super 14 reeks gewen met 20-12 teen die Waratahs. Hoewel Dan Carter vir die eerste punte gesorg het met ‘n suksesvolle strafskop, was dit die Australiese span wat die eerste drie gedruk het toe Lachlan Turner oorgeduik het
Die Waratahs het die stryd voortgesit ten spyte van geweldige druk. Laat in die tweede helfte het Turner vir sy tweede drie gesorg en hierdie keer was daar nie fout met Beale se skopwerk nie. Carter het vir nog ‘n strafskop gesorg voordat Mose Tuiali’i die Crusaders se eerste drie gedruk het, wat Carter nie kon verdoel nie. Die halftydtelling was 12-11 in die guns van die Waratahs, maar die Crusaders het die knoop finaal deurgehaak met goeie spel.. |