Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mugabe se gesondheid gaan agteruit PDF Druk E-pos
Donderdag, 29 Mei 2008
Die Zimbabwiese staatshoof, president Robert Mugabe wat verlede Woensdag na
Singapoer gevlieg het om toetse vir prostaatkanker te ondergaan, sukkel deesdae ook met sy oë.

Sy minister van inligting Sikhanyiso Ndlovu het laat blyk dat die 84-jarige president se sig deesdae so swak is dat hy nie koerant kan lees nie. Mugabe het Ndlovu gevra om die redakteurs van die koerante aan te sê om die lettergrootte van die staatsbeheerde koerante te vergroot. Die redakteurs kan ongelukkig niks aan die lettergrootte doen nie omdat dit ‘n wêreldwye standaard is en nie verander kan word nie.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET