Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Rugby: PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Mei 2008
Die Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het vier nuwelinge ingesluit in sy groep van 30 vir die toetse teen Wallis en Italië in Junie vanjaar.

Hulle is Andries Bekker (slot), Tendai Mtawarira (stut), Brian Mujati (stut) en Odwa Ndungane (vleuel).Die groep, wat Sondag in Bloemfontein byeen kom, is: Agterspelers: Gcobani Bobo, Tonderai Chavhanga, Bolla Conradie, Jean de Villiers, Peter Grant, Bryan Habana, Adrian Jacobs, Butch James, Conrad
Jantjes, Ricky Januarie, Percy Montgomery, Odwa Ndungane, Ruan Pienaar en Francois Steyn. Voorspelers: Andries Bekker, Bakkies Botha, B.J. Botha, Bismarck du Plessis, Ryan Kankowski, Victor Matfield, Tendai Mtawarira, Brian Mujati, Danie Rossouw, John Smit (k), Juan Smith, Pierre Spies, Gurthrö Steenkamp, CJ van
der Linde, Joe van Niekerk en Luke Watson.

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET