| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: JOHN LENNON : Imagine |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Terapeutiese lagontbyt in Windhoek |
|
|
|
| Woensdag, 28 Mei 2008 | |
| Kosmos 94.1 en Namibia Medical Care bied op 26 Junie vanjaar n terapeutiese lagontbyt in Windhoek aan. Die bekende Suid Afrikaanse lagpraktisyn Janine Grobler gaan by die ontbyt optree en wenke en lesings aanbied oor die terapie van lag. Daar is beperkte plek by die ontbyt wat NS 60-00 per persoon kos en ‘n eerste vir Namibië is. Belangstellendes kan met Dandy skakel by 061-255985. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











