Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Mynstaking dalk landwyd PDF Druk E-pos
Woensdag, 28 Mei 2008
Die Namibiese Mynwerkersvakbond het sy lede gemobiliseer vir ‘n landwye simpatie-staking met werkers by Anglo American se sinkmyn naby Rosh Pinah as die dooiepunt nie teen vandag opgeklaar kan word nie.

Die Namibiese Mynwerkersvakbond het sy lede gemobiliseer vir ‘n landwye simpatie-staking met werkers by Anglo American se sinkmyn naby Rosh Pinah as die dooiepunt nie teen vandag opgeklaar kan word nie. Die vakbond en mynbestuur vergader vandag met die land se minister van Arbeid, Immanuel Ngatjizeko, en Arbeids-kommissaris Bro-Mathew Shinguadja, om ‘n oplossing te probeer beding vir die staking by die myn wat nou reeds byna drie weke voortduur.  Ons medewerker in Windhoek berig dat produksie by die grootste sinkmyn in Afrika feitlik glad nie geraak is deur die arbeidsoptrede nie. 

 

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET