Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Word jy geraak deur misdaad?
 
Is die winter kouer as gewoonlik?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 20 gaste op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Mbeki in Japan PDF Druk E-pos
Dinsdag, 27 Mei 2008
President Thabo Mbeki en die Minister van Buitelandse Sake, Nkosazana Dlamini Zuma, is tans in Yokohama, Japan, vir die vierde Internasionale Konferensie oor Ontwikkeling in Afrika, wat in Tokyo plaasvind. Die tema van die konferensie is “Die Strewe na ‘n Polsende Afrika:  ‘n Vasteland van
Hoop en Geleenthede”.  Die doelwit van die konferensie is om vrede, persoonlike ontwikkeling en die bestryding van armoede deur ekonomiese ontwikkeling te bewerkstellig.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET