| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: WHITNEY HOUSTON : One Moment In Time |
|
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na |
|
| Elf Haaie na Springbok-oefenkamp genooi. |
|
|
|
| Maandag, 26 Mei 2008 | |
|
Die Springbokafrigter Peter De Villiers het elf lede van die Haaie-span na die Springbok-oefenkamp ontbied. Hulle is BJ Botha, Bismarck Du Plessis, Adrian Jacobs, Ryan Kankowoski, Tendai Mtawarira, Johann Muller, Waylon Murray, Odwa Ndungane, Ruan Pienaar JP Pietersen en Francois Steyn. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











