Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 1 gas op die webwerf

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

MDC sê Zimbabwiese regering wil Tsvangirai laat vermoor PDF Druk E-pos
Maandag, 19 Mei 2008
Die Zimbabwiese opposisieparty MDC het die regering se militêre
intelligensie-afdeling daarvan beskuldig dat hy saamsweer om partyleier
Morgan Tsvangirai te vermoor. Die party se sekretaris-generaal, Tendai Biti,
sê hulle beskik oor inligting dat agtien skerpskutters die taak gekry het en
bestuur word deur Militêre Intelligensie. Tsvangirai sou Saterdag uit Europa
na Zimbabwe terugkeer, maar het besluit om te wag weens die bedreiging. Die
party het egter die versekering gegee dat hy binnekort na die land sal
terugkeer.
 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET