Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 5 gaste en 10 gebruikers op die webwerf
  • jpnel
  • Moeksie
  • Fanie
  • Mie1
  • Jaggy
  • mark1
  • Gerhardus
  • Polla
  • Trudie
  • cat

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Tsvangerai kan stemme verloor omdat hy nie na die land terugkeer nie PDF Druk E-pos
Maandag, 19 Mei 2008
Politieke ontleders sê die versuim van Zimbabwe se opposisieleier, Morgan
Tsvangirai, om na die land terug te keer, knou sy geloofwaardigheid en kanse
om Robert Mugabe as president te onttroon.

Tsvangirai, wat reeds ses weke uit Zimbabwe is om diplomatieke druk teen
Mugabe op te bou, het die naweek sy terugkeer na Zimbabwe onbepaald
uitgestel weens ‘n beweerde sluipmoordkomplot teen hom.

Politieke kommentators sê egter ongeag die gevare, skep Tsvangirai se
afwesigheid bedenkinge oor sy leierskap.

John Makumbe van die Universiteit van Zimbabwe sê indien hy nie terugkeer
nie, sal dit die indruk laat dat hy bang is vir Mugabe en dat hy dus ‘n
swakker leier as Mugabe is.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET