Meningsopname

Kan die Springbokke Saterdag wen?
 
Glo jy die stories oor aardverwarming?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Rugbynuus: Sharks reg vir Waratahs PDF Druk E-pos
Maandag, 19 Mei 2008
Die Sharks se afrigter, Dick Muir, het verras toe hy die Tongaan, Epi Taione, ingesluit het in sy groep van 24 spelers vir Saterdag se Super 14-halfeindstryd teen die Waratahs in Sydney.

Die Sharks se afrigter, Dick Muir, het verras toe hy die Tongaan, Epi Taione, ingesluit het in sy groep van 24 spelers vir Saterdag se Super 14-halfeindstryd teen die Waratahs in Sydney. Taione is vroeër in die reeks ses weke lank geskors nadat hy in die Sharks se wedstryd teen die Hurricanes in Wellington ná ’n kopstamp met ’n rooi kaart afgestuur is.  Die res van die 15 voorspelers en nege agterspelers is Rory Kockott, Ruan Pienaar, Brad Barritt, Francois Steyn, Waylon Murray, Adrian Jacobs, JP Pietersen, Odwa Ndungane, Stefan Terblanche, Bismarck du Plessis, Craig Burden, Tendai Mtwarira, Deon Carstens, BJ Botha, Jannie du Plessis, Johann Muller, Albert van den Berg, Steven Sykes, Jacques Botes, Keegan Daniel, AJ Venter, Jean Deysel en Ryan Kankowski.

 

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET