Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Gaan jy minder bestee aan Kersgeskenke die jaar?
 
Waar is jy die feesseisoen?
 

Wie is nou aanlyn

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Kosmos 94.1 beskik oor n vakature vir n lugtydbemarker. Indien jy oor die ervaring en kundigheid in die veld beskik
wil ons baie graag van jou hoor. Skakel Kolie van Coller by 0811273000 of epos kolie by kosmos.com.na

Sjina rou oor aardbewing slagoffers PDF Druk E-pos
Maandag, 19 Mei 2008

Sjina het ‘n routydperk van drie dae afgekondig vir die tien-duisende slagoffers van verlede week se verwoestende aardbewing.

Sjina het ‘n routydperk van drie dae afgekondig vir die tien-duisende slagoffers van verlede week se verwoestende aardbewing. Dit sal later vanoggend met ‘n stilte van drie minute begin – presies ‘n week nadat die suidwestelike Sichuan-provinsie verlede Maandagoggend getref is. Die Olimpiese fakkelloop in Sjina sal ook vir drie dae opgeskort word. Die getal bevestigde sterftes het intussen tot byna-32-duisend-500 gestyg, maar amptenare sê die uiteindelike dodetal sal waarskynlik die 50-duisend kerf bereik

 
< Vorige   Volgende >

Besoek Suid-Afrika:

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET