| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Dodetal in Sjina styg na aardbewing |
|
|
|
| Sondag, 18 Mei 2008 | |
|
Die amptelike dodetal in Maandag se aardbewing in die suidweste van Sjina het tot meer as 32-duisend gestyg. Amptenare in die Sichuan provinsie, wat die ergste deurgeloop het, vermoed Meer as 220-duisend mense is beseer toe geboue inmekaar getuimel het. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











