Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gebruikers op die webwerf
  • disney
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Dodetal in Sjina styg na aardbewing PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Die amptelike dodetal in Maandag se aardbewing in die suidweste van Sjina
het tot meer as 32-duisend gestyg.

Amptenare in die Sichuan provinsie, wat die ergste deurgeloop het, vermoed
dat meer as tienduisend mense onder die puin van geboue begrawe is.

Meer as 220-duisend mense is beseer toe geboue inmekaar getuimel het.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET