Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.
Afrikaners kom by Pietersburg bymekaar om slagoffers van Tweede Vryheidsoorlog te gedenk PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
’n Groot opkoms van lede van die Afrikaner gemeenskap word vandag by die
Pietersburg konsentrasiekamp in Limpopo verwag om die vroue en kinders,  wat
tydens die Tweede Vryheidsoorlog in dié konsentrasiekamp dood is, te gedenk

n Kultuurleier Johan Willemse sê ongeveer 600 vroue en kinders is in die
kamp oorlede.

Gemeenskapsleiers sal kranse by dié geleentheid lê.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET