| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Afrikaners kom by Pietersburg bymekaar om slagoffers van Tweede Vryheidsoorlog te gedenk |
|
|
|
| Sondag, 18 Mei 2008 | |
|
’n Groot opkoms van lede van die Afrikaner gemeenskap word vandag by die Pietersburg konsentrasiekamp in Limpopo verwag om die vroue en kinders, wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in dié konsentrasiekamp dood is, te gedenk n Kultuurleier Johan Willemse sê ongeveer 600 vroue en kinders is in die Gemeenskapsleiers sal kranse by dié geleentheid lê. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|
















