| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Nuwe Bafana Bafana afrigter kom in Suid Afrika aan |
|
|
|
| Sondag, 18 Mei 2008 | |
|
Bafana Bafana se nuwe afrigter Carlos Santana het vanoggend op die OR Tambo internasionale lughawe aangekom. Hy is deur talle fotograwe en joernaliste by die lughawe ingewag. Santana het egter nie met die verslaggewers gepraat nie en is per motor na Hy sal Maandagmiddag joernaliste in Johanesburg te woord staan. Santana vervang sy Brasiliaanse landgenoot Carlos Alberto Pareira as |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











