Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gebruikers op die webwerf
  • disney
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Nuwe Bafana Bafana afrigter kom in Suid Afrika aan PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
 Bafana Bafana se nuwe afrigter Carlos Santana  het
vanoggend op die OR Tambo internasionale lughawe aangekom.

Hy is deur talle fotograwe en joernaliste by die lughawe ingewag.

Santana  het egter nie met die verslaggewers  gepraat nie en is per motor na
sy hotel geneem.

Hy sal Maandagmiddag joernaliste in Johanesburg te woord staan.

Santana vervang sy Brasiliaanse landgenoot Carlos Alberto Pareira as
nasionale afrigter van die Suid-Afrikaanse sokkerspan.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET