Windhoek en Namibië

Hello, you either have JavaScript turned off or an old version of Macromedia's Flash Player. Get the latest flash player.

Meningsopname

Bestaan rassisme in Namibië?
 
Verstaan jy wat rassisme is?
 

Wie is nou aanlyn

Ons het 2 gebruikers op die webwerf
  • disney
  • Piet

Teken aan






Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie? Word nou ene.

Nuus Sindikaat

Vyf sterf in vreemdelingehaat oos van Johannesburg. PDF Druk E-pos
Sondag, 18 Mei 2008
Vyf mense is dood en meer as 50 ander beseer  toe xenofobiese geweldpleging
omstreeks eenuur vanoggend na Cleveland oos van Johannesburg versprei het.

Buitelanders, hoofsaaklik Zimbabwiërs, is by die Cleveland plakkerskamp
aangeval.

 Twee mense is aan brandwonde dood terwyl drie ander doodgeslaan is.

Meer as vyftig ander word in verskeie hospitale vir skiet- en steekwonde
behandel.

Ongeveer 300 buitelanders skuil by die Cleveland polisiestasie.

 
< Vorige   Volgende >

Suid-Afrika

  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa
  • South Africa

Kopiereg © 2008 - Kosmos 94.1.   Alle regte voorbehou.
Kosmos aanvaar geen aanspreeklikheid vir die gebruik van en die akkuraatheid van die inhoud van die webtuiste nie.
Webtuiste en Internet klank stroom deur TsunamiNET