| Liedjie wat nou speel / pas gespeel het: |
| Zim-regering weet nie van moordplan teen Tsvangerai |
|
|
|
| Sondag, 18 Mei 2008 | |
|
Die regering van Zimbabwe se dat hy nie bewus is van enige planne in die land om die leier van die MDC Morgan Tsvangerai te vermoor nie. Volgens nwoordvoerder van die Zimbabwe regering moet Tsvangerai enige sulke dreigemente aan die polisie oorhandig vir n volledig ondersoek. Tsvangerai het aangedui dat hy van betroubare bronne binne Zimbabwe verneem het dat daar n plan is om hom dood te maak as hy na Zimbabwe terugkeer. |
| < Vorige | Volgende > |
|---|











